TP
Tracy P

1 reviews | Active since Dec 2022

17 Feb 2023, 08:46

klaringsertifikaat ontvang

Ek waardeer julle uitstekende diens opreg, ek was besig om in skuld te verdrink en hierdie maatskappy het my gered, hulle het my maandelikse paaiemente drasties verminder en ek kon weereens my lewe bestuur, my skuld is nou afbetaal en my klaringsertifikaat is ontvang, weereens julle was almal briljant goed gedoen en dankie.

0
Replies (0)