GF
Gert F

1 reviews | Active since Dec 2022

19 Jan 2023, 16:53

hartlike dankie

My lewe was besig om in stukke te val dit was 'n totale nagmerrie vir my en my gesin, 'n hartlike dankie aan debt guidance wat my uit hierdie verskriklike en verleentheid gebring het, ek voel soveel op my gemak nou dat ek geld het om voor te sorg my familie, julle was professioneel en doeltreffend, uitstekende diens.

0
Replies (0)