JS
Jason S
1 reviews | Active since May 2023
25 May 2023, 16:40
Goeie kliëntediens ervaring
Ek is gehelp deur 'n jong dame met die naam van Sakina en sy het 'n goeie werk gedoen om my te help met my skuld, ek is beïndruk met die vlak van diens wat sy gelewer het, dankie Sakina vir jou goeie kliëntediens, hou so aan . Ek is tot dusver gelukkig met alles.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)