1 reviews | Active since Sept 2023
Eerste klas diens
Dankie Melissa vir jou deurlopende ondersteuning en bereidwilligheid om ons te help deur al ons vrae te beantwoord en alles so vining uit te sorteer. My vriend en ek waardeer al jou moeite, ons weet beslis dat as ons enige vrae of bekommernisse het ons jou kan s***el of epos. Debt Guidance julle was n seën vir ons toe ons in ‘n hoek vasgekeer was terwyl ek ‘n salaris verlaging moes aanvaar en ons nie ons voertuig, verband en rekeninge kon betaal nie. Julle het vir ons ‘n oplossing gegee wat perfek vir ons werk. Dit is die eerste keer dat ek ‘n resensie op hierdie plat vorm skryf maar ek moes dit net doen om ons waardering vir julle uitstekende diens te wys. Geen twyfel dat Debt Guidance ‘n 5 ster gradering verdien nie. Weereens dankie vir julle uitstekende eerste klas diens.
