GC
Geraldene C
1 reviews | Active since Oct 2023
13 Oct 2023, 09:14
Debt Guidance het my lewe omgedraai
Debt Guidance het my vinnig en doeltreffend gehelp. Ek sien uit na die verminderde paaiemente op my rekeninge. Dankie Lungani vir die puik diens, jy was niks minder as 'n seën vir my nie."
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)