DK
Darryl K
1 reviews | Active since Jul 2023
28 Jul 2023, 12:06
Dankie Debt Guidance
Baie dankie aan Busisiwe van Debt Guidance, jy is voorwaar 'n persoon wat altyd daar is om te help, of dit jou departement is of nie, jy het die ekstra myl geloop om my te help. Ek skryf hierdie resensie om te sê dat ons jou waardeer. Baie dankie. Debt Guidance julle diens is briljant en het my deur die moeilikste tyd gehelp, dankie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)