MR
Marlise R
1 reviews | Active since Jun 2024
06 Jun 2024, 13:46
Chantal Gaines
Chantal Gaines een van die mense wat ons gehelp het by debt guidence. Mense wat uitstekende diens van hulle. As jy voel jy is onder druk met skuld moenie huiwer om hulle te gebruik nie asb. Ons het n paar jaar terug dit gedoen en vandag is ons amper klaar met skuld. Ek is nie een oomblik spyt daaroor nie maar dankbaar vir die goeie diens speciaal van Chantal Gaines. Die vrou het so n pad met ons gestap en gehelp met veral Absa. Regtig ons kon dit nie sonder haar doen nie. Baie Baie dankie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)