WT
Wade T
1 reviews | Active since Dec 2022
13 Dec 2022, 15:43
Beveel sterk aan debt guidance
Debt guidance en die span Ek wil julle graag bedank vir al die ondersteuning en die bystand deur die proses, my situasie was so erg dat ek nie geweet het wat om te doen nie, maar met julle hulp het dit alles verander. Ek kan my nie indink waar ek sonder jou hulp sou gewees het nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)