AW
Andries W
1 reviews | Active since Aug 2023
17 Aug 2023, 13:46
Beste diens van Rosanna
Ek het ingebel om iets te vra wat ek nie verstaan nie en het deur Rosanna gekom wat my meegedeel het dat die persoon met wie ek wil praat met verlof is, sy het my vinnig gevra of sy my kan bystaan. Ek was regtig beïndruk met haar diens, ek het my situasie verduidelik en sy het my bygestaan na die beste van haar vermoë, ek het nog nooit sulke uitstekende diens gehad nie, sy is 'n ware juweel, welgedaan Rosanna en debt guidance om my by te staan.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)