FS
Franco S

1 reviews | Active since Aug 2023

24 Aug 2023, 12:28

Amper by die wenstreep

Ek is so dankbaar vir die hulp wat ek die afgelope drie jaar van Debt Guidance ontvang het. Ek is baie opgewonde om te sê dat ek nog net drie maande het om my laaste twee rekeninge te vereffen. Ek kan nie die gevoel van verligting verduidelik nie. Dankie en seën julle almal wat my gehelp het.

0
Replies (0)