JS
Johanna S

1 reviews | Active since May 2015

14 Jul 2015, 17:37

Onproffessionele optrede

Dinsdag 30 Junie 11:19 het ek aan mnr Paddy toestemming gegee om my motor te herstel. Ons gaan nou in vir derde week en hulle ****ak my glad nie. Die volgende datums het ek en my vrou al opgevolg: 7 Julie, 10 Julie, 7 Julie, 9 Julie, 12 julie ges***el om te hoor hoe ver hulle gevorder het met die motor. Elke keer gee die ontvangsdame 'n ander antwoord en s? dat sy sal ons terugs***el. gister het sy ges? dat die onderdele vandag sal arriveer en ons dadelik sal s***el. Dit is ons enigste vervoermiddel wat ons het. Hulle voel vere en kom nie klaar nie en hou nie hul woord nie. Uiters swak ek is baie teleurgesteld in hul onproffessionele optrede.

0
Replies (0)