MD
Marchel D

1 reviews | Active since Mar 2021

22 Jan 2024, 19:11

3rd party claim refuses by broker in Ceres

Hierdie makelaar is pateties om te dink hoe hulle kliente aanbrveel om nie verantwoordelikheid te aanvaar en skade te dek waarvoor kliente verseker is nie. Eks n derde party klient en hulle het hul klient wat in my voertuig vasgery het en my linkerkantse deure beskadig het geforseer op n mandaat van weiering van verantwoordelikheid en skade te dek. Hul het die klient die mandaat gegee dat dit nie haar skuld was alhoewel sy op haar foon was en bestuur het. Dit is roekelose en nalatige bestuur en RSAM is niks anders as n geldgierige wolf. As n sekere ras na hul kom dan help hulle maklik maar n ander ras wil hulle voorskryf en voor se. Hierdie tak het n onbevoegde bestuurderres wat voorheen reeds haar fout moes reg maak en my skade uitbetaal waarvan ek n hewige premie maandeliks betaal het. Vandag het sy die klient geweier om my eis vir skade voort te sit. As n makelaar miskend hulle die kliente se regte waarvoor hulle n hewige premie betaal en maak hulle voorstelle en aanbevelings wat twen die regte en benefits is. Hierdie makelaar is niks anders as n rasistiese en onbevoegde eensydige klientediens. RSAM in Ceres met daai onbevoegde vrou forseer my dan nou om n kriminele klag teen n versekerde klient te maak deur aan haar voor te se en te weier sonder om haar te vergewis van die ongeluksver****. Dus n skande dat sulke mense so plek bestuur en hul goeie prestasie wil behaal deur hard betaalde kliente in n moeilike ekonomie, uit te byt. RSAM sal wel hoor van die ombudsman al vat dit ook tyd. Die bewyse is alles daar en RSAM leer hul kliente alles teen die wet en hoe minder eise hoe meer geld. Skande

0
Replies (0)