1 reviews | Active since Dec 2019
Lockdown
Bly by die huis jy mag nie werk nie, nie drink nie,ook nie rook nie en dan mag jy opk nie eet nie. Ons fantastiese nuwe Suid Afrika. Jy sal jou skuld betaal ,skoolgeld,huur en as jy nie meer geld het nie dan sit jy sonder krag dit is omdat ons wonderlike regering se bly by jou huis.Suid Afrika is in sy moer in ons polisie,verkeers beamptes en weermag kan nie eers hulle broers wat ongewapend is in hulle huise hou nie wat maak ons as n oorlog uitbreuk. Dis maklik om vir n nasie te se bly by jou huis maar jy trek steeds jou selarris uit die belastingbetaaller se saak uit. Ons is n vrye nasie maar word soos krimineele gevange gehou in ons eie huise terwyl die land gestroop en geplunder word deur ongewapendes wat nie beheer kan word nie. Dit is n grap die lockdown.
