1 reviews | Active since Sept 2016

18 Oct 2020, 11:24

Swak management

R & R Bistro Baie teleergesteld. Het venue bespreek vir gester, en toe ons daar aankom toe het hulle gedouble book en management het vir die ander klient gese om dit met ons uit te sorteer. Baie swak management en kan nie hulle eie probleme uitsorteer nie. Die waiters het darm goeie diens gegee. Maar sal dit defnintief nie aanbeveel nie.

0
Replies (0)