eG
eileen G

1 reviews | Active since Jan 2017

14 Mar 2020, 20:46

Potchefstroom Royal tree die beste

N vet soen vir Royaltree spa Potchefstroom. Dit was die lekkerste date night nog. Personeel is vriendelik en die verwelkoming warm. Dit was die ongelooflikse ondervinding nog. Hulle is vol geboek met tye maar dit is die moeitewerd om te wag. Dankie Herman en jou puik span.

0
Replies (0)