CP
CARIKA P

1 reviews | Active since Mar 2025

27 May 2025, 12:33

Bad customer care

Goeie middag, Ek skryf hierdie in Afrikaans sodat ek my situasie beter kan verduidelik.

In die laaste maand het ek 4 verskillende vapes by Royal Smokers gekoop. Ek heg die fotos onder aan.

1. Pudding Puff Peanut Butter **Hy het my ongeveer 6 weke gehou. Baie goeie kwaliteit**

2. Ice cream disposable ongeveer 3 weke terug. Baie goedkoper met minder puffs en hy werk steeds.

3. CK se Strawberry Icecream. Baie duur gewees. En na 2 weke stop hy werk. Ek het hom onmoontlik nie klaar gerook nie en hy is heeltemal dood. Daar was geen skade aangerig nie.

4. Pudding Puff Butterscotch. Puik kwaliteit maar dit was ook n duur produk.

Ek het proof of payment van elke item wat ek by Royal Smokers gekoop het.

Saterdag die 24 May 2025 was ek terug Royal Smokers toe om aan hulle die probleem te verduidelik. Hulle was glad nie vriendelik of behulpsaam nie en het net gese daar is niks wat hulle kan doen nie want hulle is nie die suppliers of manufacturers nie.

Noodloos om te se dat ek hulle steeds weer ondersteun het en die nuwe Butterscotch vape gekoop het wat ook duur was.

Ek is glad nie gelukkig hiermee nie. Dis duur produkte en ek ondersteun altyd vir Royal smokers maar hulle het nie eers n poging aangewend om my te help met die CK VAPE nie.

Sien asb aanheheg die fotos.

Ek sal graag terugvoer waardeer.

Vriendelike Groete

Carika du Preez ***

I have the receipts for dates of purchase and I am willing to bring you my bank statement aswell.

This is a very bad customer experience for me and also I am sadly disappointed because it cost me alot of money.

Good day Carika

We hereby acknowledge your email.

We really do understand your frustration, however, we'd appreciate that you please don't include Hellopeter.com in your personal email communications, as the resulting email responses from all parties involved end up causing issues on our support channel for other customers.

Our website is provided for you to log your Customer Service issue with a business directly.

(All you have to do is to go to Hellopeter.com, click on ‘write a review’ and please follow the steps).

Let us know if you have any questions or need assistance with this and we'll gladly assist.

Thank you for your understanding and cooperation.

Kind Regards

Monique Smith | Customer Service & Support

__________________________________________________

TikTok

Show quoted text

Show quoted text

0
Replies (0)