CD
Carien D
1 reviews | Active since Sept 2014
16 Oct 2024, 20:21
Ons het baie lank gesoek vir iemand om ons 2x honde kids te bad, en ek is so bitter bly ek het Rosella Pet Care Mobile Grooming gekry! Hulle omgee en liefde vir honde is ongelooflik en hulle weet wat hul doen
Ons het baie lank gesoek vir iemand om ons 2x honde kids te bad, en ek is so bitter bly ek het Rosella Pet Care Mobile Grooming gekry! Hulle omgee en liefde vir honde is ongelooflik en hulle weet wat hul doen. Baie dankie, Clara en Frik sien uit om jul elke 2de week te sien!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)