AS
Anel S
1 reviews | Active since Oct 2019
21 Feb 2024, 18:13
Ongelukke Tulee fan
Fantastiese mooi venue met n heerlike vibe. Baie vriendlike waiters en hulp. Maar... Pryse is onnodig hoog in vergelyking met plekke soos Hennies, ens. En dan is dit bitter harsteer dat hulle selfs nie eers meer drafts bedien nie. Weet nie wie dit besluit nie, maar hoop hul doen maar bietjie mark navorsing. #ongelukkigetuleefan
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)