DD
Drikus D
1 reviews | Active since Mar 2011
09 Mar 2020, 08:21
Die Rooshoek is eers Vooshoek
Seker die swakste kos wat ek nog in me lewe ge-eet het. Menu is nie wat jy kry nie. Diensplig ontbyt wys worsies Dan kry jy 2 rooi viannas. Die viannas stink onder jou neus. Dit is Meer n armgat breakfast as Diensplig een. Ek was in die weermag. Nog nooit daar so sleg geeet nie. Rat pack proe 10 keer better as die. Mince moet jy af gorrel so sleg is dit. Ek rate die kos1/1000. Ek is so naar. Jy kan net melkskommel doen daar. Dis AL.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)