MM
Maritza M

1 reviews | Active since Aug 2014

09 Apr 2015, 08:48

DATSUN RUST BUCKET

Goeie more
Ek het Desember 2014 by Ronat Nissan Mosselbaai 'n Datsun GO kar gekoop. Januarie toe begin die kar roes en die regter kant se deur line nie op nie.
Februarie toe vat ek die kar terug. Maanskyn en rose word vir ons belowe maar nogsteeds is niks aan die probleem gedoen nie.

Eers vergeet hulle van ons, en toe hulle kantore bel oor ons bakkie wat hulle gediens het, het ons oor die kar gevra, maar niemand het kennis van dit geneem nie. Als was van vooraf gedoen en opgeneem.
Was heeltyd nog geduldig en probeer verstaan, maar nou is ek bietjie moeg vir hulle.

Die kar moet al vir 'n maand lank in gaan, maar as dit sover kom is daar 'n verskoning en dit word aangestel
Ek het die kar al vir 'n t****e opinie gehad en die mense se ek moet die kar terug gee, roes word reggemaak, maar binnekort is die probleem weer daar.

Wie gaan tevrede wees met 'n splinternuwe kar wat binne 'n maand roes? Soos ek nou voel soek ek nie meer die kar nie.

Ek is baie ongelukkig oor die swak diens van Ronat Nissan.

Groete

0
Replies (0)