sJ
sonja J

1 reviews | Active since Jan 2015

01 Jul 2015, 11:29

TELEFONE ETHICS

Gister log ek n klag oor telefoon order was nie reg is nie en vandag bel Romace Pizza Ermelo my om 10:21 nice ( persoon se naam nie gekry nie was besig met my daaglikse werk ). word daar vir my gese ek moet als verduidelik so ver my kennis strek word telefone oproepe van maatskappy soos volg gedoen voorbeeld(ek is so en so van die maatskapy is nou n goeie tyd om met u te praat ) my oproep vanoggen het so gegaan : i am ( dont know the name for romance pizza i am calling with the incident of yesterday can you explain ) hoekom het ek n detail email gestuur met wat gebeur het hoekom ek ek nie gevra of ek die tyd het om te praat nie watter verswake dienste is daar nog by Romace Pizza . As die persoon my gevra het so ek gese het na 11: 30 is n goeie tyd om my te bel

0
Replies (0)