RB
Rianette B
1 reviews | Active since Apr 2022
23 May 2025, 16:28
Swak
Geen diens. Bestelling kom verkeerd na Ek dit 3x herhaal het. Toe Ek bel en met die bestuurder praat lag hy my uit. Pizza is yskoud en die kors is spierwit en pap sag,plak aan die boks vas.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)