lB
lynn B
1 reviews | Active since Nov 2023
03 Nov 2023, 19:02
Ongelukkig
Ek is baie teleurgestel in Romans pizza in Worcester, ek het vooraf gebel om te hoor of hulle die thick base pizza het, Da was gese hulle het, met my aankoms daar was gevra of ek die "thick base" of thin base wou he n weer het ek gese thickbase.to ek kla betaal het was Da gese dat hulle net die thinbase het! Uiters swak
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)