1 reviews | Active since May 2016

13 Dec 2016, 10:26

Glad nie n plesier nie

<p>So gister het ek en my ma Romans pizza gaan kry vir aand ete.</p> <p>Romans was nog altyd ons gunsteling. Maar sjoe, die staff was by Romans Pizza werk in Saveways is so blerrie ongeskik, n mens sal dink sy doen ons n guns om daar te werk!</p> <p>Smile nie, maak nie haar mond oop wanneer sy praat nie, en dan as jy vra sy moet weer se dan word dit met attitude gedoen! En nou kry ons die Special van R189.00 met die twee large pizzas en 2L coke en die 6 mini roomyse.. ons gaan haal toe die pizza, maar sy gee toe nie die coke of roomys by nie. Toe ek nou vra vir dit.. kry ek n kyk van haar af... dink sy het probeer my dood kyk! Romans sien my nooit weer nie.. Die kwaliteit van die pizza het ook afgegaan.. glad nie so lekker soos altyd nie!!</p>

0
Replies (1)
Romans Pizza
Romans Pizza's reply13 Dec 2016, 11:43
Official

Hi Bianca, ek is regtig jammer dat julle so onaangename ervaring gehad het. Dit is onaanvaarbaar! Ek sal seker maak dat dit aangespreek word.

Vriendelike groete, Mandy - Kliente Diens Bestuurder