EP
Ellenor P

1 reviews | Active since Feb 2015

25 Feb 2015, 22:52

Bad Attitude from manager aswell as poor food

Erg teleurgesteld in Romanz Potchefstroom!!!Beide ek en my man het uitstedig gewerk en is eers na 8 terug in Potchefstroom, tuis gekom klaargemaak en besluit wats vir aandete siende dat ons spar gemis het om bykos groceries te kon koop 9 uur uit huis, bel solank vir Romanz want ons WEET hulle maak 10uur toe en bestel solank 2 Pizza's, kom daar betaal, kinders opgewonde toe ons by die huis kom om uiteindelik te eet is daar skaars enige iets bo op die Pizza!!! Afgeramel, skaars filling, amper niks vleis nie en die ergste is hulle het GEEN tamato paste opgesit nie die pizza is so droog soos kan kom!!!Ek probeer man en kinders kalmeer dis 10 oor 10 sit tamatiesous op en dit wil nie eers afsluk nie so droog is dit, gee op en bel vir Romanz want hulle moet mos nog daar wees om skoon te maak ens. vra om met bestuur te praat ek se toe vir hom al die bogenoemde ek kan ook skaars iets uitkry want my stem is van vanoggend af hees, sal hy so ewe vir my s? dat ons moet ophou van die pizza eet en dit moreoggend vir hom kom wys sodat hy ons 'n voucher kan gee of 'n nuwe pizza!!!?Ek kan mos nie nou vir my kinders se om op te hou eet nie? Nou vra ek jou wat staan my te doen??<br> <br> Ellenor du Preez

0
Replies (1)
Romans Pizza
Romans Pizza's reply03 Mar 2015, 21:45
Official
Hello GrowProBooks,

Thank you for taking the time to contact us with feedback after your visit to our Potchefstroom store.

We at Roman's Pizza pride ourselves in always delivering top quality products and service and anything that does not measure up to our high standards are therefore very disturbing to us.

We will investigate this matter internally to ensure that the responsible persons are taken to task and this matter resolved.

We will revert back to you with feedback as soon as we have resolved this matter.

Thank you once again for taking the time to bring this matter to our attention.

Regards

Liana Stoltzer
Romans Pizza