1 reviews | Active since May 2015
Ek het n Pandora armband by Rockabella gekoop so plus minus twee maande terug. Die 28 April het ek twee pandora s***els gekoop. die agste Mei het ek dit die eerste keer aangesit. Ek het vroeg die oggend besef die s***els dien nie hul doel nie. Ek is werk toe en met my middag breek het ek Rockabella gaan besoek om te se die s***els werk nie en gevra of ek dit kan omruil. Eers het die eienaar vir my gese dit is nie hulle voorraad nie. Na n gestryerry het Julindie gese sy kan dit nie vir my omruil nie en sy baehandel al haar kliente dieselfde.En sy al vir my by n vorige geleetheid gese sy ruil nie om nie. Toe vra sy my strokie want hulle kan opkyk wat die verkoopsdame vir my gese het, want hulle winkel is vol kameras. Ek het egter nie n strokie gehad nie maar kon bewys van betaling gee. Toe se Julindie kan my nie help nie en se toe vir my haar plek is 'reg van toegang'. Ek voel sy het my te nagekom aangesien daar nog twee ander kliente in haar winkel was. En ek is glad nie tevrede hoe die saak gehanteer is nie. Die verkoopsdame het die s***els in haar hande gehad en ek het gese dit beteken vir my niks nie as dit dan hul diens is moet hul dit maar hou. Toe verlaat ek die winkel.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.