CH
Charlotte H

1 reviews | Active since Dec 2020

09 Jan 2021, 11:48

Fix it

Goeie môre, ek wil julle graag bedank. Ek het nie gedink daar is enige manier om my hare beter te laat lyk nie. Dankie Marlen ek het mooi en stylvol uit die salon uit gestap. Die grootste uitdaaging is gewoonlik wanneer jy jou hare die eerste keer self styleer. Ek kon my hare maklik styleer, en was in 'n paar minute reg om die wêreld in die oë te kyk. Baie dankie Rock a Betty en spesiaal Dankie Marlene.

0
Replies (0)