HG
Hester G

1 reviews | Active since Jul 2017

07 Jul 2017, 09:49

Vis vrot van sy kop af !!

Op die 17de May was ek in die Rustenburg tak en gevra hulle moet asb vir my ‘n Baron Beidge stoel soek en bestel. Die persoon was ‘n groot man wat by die toonbank gesit het. Dink sy naam was Eddie of so iets. Die 24 st May het ek ges***el om te hoor of hulle een gekry het , maar daardie persoon het toe verdwyn.

Ek het met Karin gepraat en sy sou vir my een soek. Geen reaksie. Tussen die 13/06 en die 15 de het ek 24 keer ges***el en elke keer by die call centre uitgekom wat dood eenvoudig gese het ek moet maar aanhou s***el.

Die 15de Junie Ek het my dogter na die tak gestuur en deur haar foon het ek met Karin gepraat. Sy het volgens haar een gekry en ek moet ‘n deposito betaal, wat ek gedoen het met die verwysing wat sy gestuur het en die bewys na die epos wat sy verskaf het gesuur. Geen terugvoer

Op die 22/06 het sy ges***el en die bewys gesoek. Ek het dit weer gestuur . geen terug voer

Op die 28/06 het Edwin weer ges***el en die bewys gesoek. Ek het dit weer gestuur , geen reaksie.

Nou is my vraag, die geld is inbetaal op n verwysing nommer , kon iemand dit nie iewers al opgetel het as my betaling nie ?Is dit normaal om so lank te wag vir n bestlling ?

Die ergste is daar is geen manier om met hoofkantoor te praat nie, as jy by "call centre " aandring op tel nommer vir hoofkantoor , sit hulle die foon neer . Al stuur jy die "customer feedback mail in kry jy geen reaksie. Hierdie is n baie shady besigheid , niemand bestaan nie .

I

0
Replies (0)