RP
Riaan P

1 reviews | Active since May 2018

25 May 2018, 17:58

Slegte diens van roaring bikes af vir die 3 de keer

Weereens slegte diens van roaring bikes af helfte van die skroewe word nie eers vasgemaak nie dan kom die motorfiets terug met krap merke wat lyk as of hy met skuurpapier gewas is.baie teleurgesteld gaan nooit weer gebruik maak van roaring bikes nie.wag nog steeds vir terugvoering

0
Replies (0)