SS
Stof S

1 reviews | Active since Oct 2019

25 Jan 2021, 08:04

Riviera Apteek se uitmuntende diens

Met groot dank aan die toegewyde en deeglik opgeleide personeel van Riviera Apteek tydens 'n ongeval waar 'n pasient dringend moes medikasie kry op 'n ongemaklike tyd. Julle begrip en deernis spreek boekdele van ware integriteit. Mag die bestuur en elke personeellid, vandag eerstehands Vader se guns op hulle lewe ervaar.

0
Replies (0)