SS
Salome S

1 reviews | Active since May 2026

23 May 2026, 17:13

My ervaring met Rifumo Woxk was baie besonders vanaf stiptelikheid, akuraat, netjies, kwalitiet van die produkte en instelassies van goeie gehalte

My ervaring met Rifumo Woxk was baie besonders vanaf stiptelikheid, akuraat, netjies, kwalitiet van die produkte en instelassies van goeie gehalte. Hulle mense is eerlik, respekvol en baie vriendelik. Dit was n baie besonderse belewenis/ervaring om mense wat so oordentlik en pasievol oor hulle werk is. Ek sal eenigeen aanraai om hulle te gebruik.

0
Replies (1)
Rifumo Woxk
Rifumo Woxk's reply23 May 2026, 17:36
Official
Thank you so much for the positive review.