LJ
Louis J
1 reviews | Active since Dec 2018
15 Dec 2022, 09:19
Bad inverter and battery
Het n inverter en battery by hulle gekoop op 29 September 2022. Eers dae gesukkel om alarm van Inverter af te s***el. Nou na n paar maande besluit die battery, so lyk dit, om net 45min te hou na krag af is. Wys egter nog 5ure oor. As krag aankom is battery dadelik vol. Kry geen hulp of ondersteuning van hulle of hulle vers****** nie. Nuttelose produk wat baie geld gekos het.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)