AG
Anel G

1 reviews | Active since Jan 2011

12 Feb 2020, 11:31

Rhino pools

Ons swembadpomp het 'n snaakse geluid gemaak. Ek het dt op geneem en Ryan gestuur. Hy het vermoed dat dit dalk die "bearings" kon wees. Hy het dadelik vir PJ gestuur wat die pomp kom uit haal het. Ons kon nie onthou hou oud was die pomp nie, naar Ryan het geweet, 13 jaar. Die pomp was besig om uit te brand. Ons moes nuwe een koop. Gister het PJ die nuwe een in gesit. 20min. Vandat ek Ryan die eerste keer gebel het tot dat PJ die nuwe pomp in gesit het, 3 dae. Ek sal Ryan, van Rhino pools enige tyd aan beveel. Hy is al 15jaar+ by ons swembad betrokke en hy help altyd dadelik. Hy weet ook wat is nog onder waarborg, of nie. Baie dankie Ryan.

0
Replies (0)