AG
Anel G
1 reviews | Active since Jan 2011
06 Sept 2018, 11:48
Goeie werk
Ons swembad se pomp het net op gehou werk en die sonverhitting op die dak het gelek. Ons het vir Ryan ge****ak en binne 2 dae was hy hier. Hy het die pomp reggemaak. 'n Draadjie het op een of ander manier gebrand en hy het dit vervang. Die lek op die dak was die klamp wat los gekom het. Hy het die pyppie terggedruk en die klamp vas gedraai. Hy het niks gevra nie want alles was onder waarborg. Hy is ook die eienaat van die maatskappy. Ons wil net sê baie dankie vir die spoedige uitkom en herstel en vriedelikheid van Ryan. Ons sal hom enige tyd aan enige iemand aan beveel. Rhino Pools is tops.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)