DD
Dennys D

1 reviews | Active since Oct 2022

17 Jun 2023, 09:32

Swakste diens ooit, bly weg!!!!!!

Dienste is van die swakste gehalte!!!!! Sal NOOIT weer besigheid met die *****s doen nie. Het n masjien bestel met n 10w laser saam air assist toe die masjien eventually na n groot gesukkel by my uitkom na baie stories het hulle n 2.5w laser op geen air assist op die masjien nie, die een stepper motor is foutief die router is n 2de handse router. Watse ape dink julle is die publiek. Juan kan nie by sy belofdes bly nie en vermy heeltyd die oproepe na hulle betaal is. Kliente diens is ook van die swakste kwaliteid.... Juan maak jouself reg jy het verkeerde perd opgesaal, kry jou in die hof

0
Replies (2)
DD
Dennys D's update17 Jun 2023, 11:37
Reviewer Update
Gaan wel die masjien hou het reeds met n consultant gepraat wat die hele masjien gaan deurgaan en n ver**** gaan gee van als NIE soos per kwotasie nie
Rhino Machine Manufacturing
Rhino Machine Manufacturing's reply12 Jul 2023, 08:06
Official
We would like to advise that this issue has been sorted. Not only did Denys receive the correct module but we have had several telephonic conversations since and assisted with numerous other queries mostly related to CAD/CAM software (something that is not covered by us but still try where we can)