JS
Johan S
1 reviews | Active since Jun 2023
05 Jun 2023, 13:53
Sal weer by Rhino koop.
N paar slegte dinge te se oor Rhino maar ek het vir Juan die geleentheid gegee om vir my n 1500mm x 1500mm CNC router masjien te vervaardig. Ek het hom gelos en n week later het hy my laat weet hoe dit vorder, was baie gretig om hom te pester maar verstaan dit neem tyd om die produk reg te bou. Ek het min na geen kennis oor die tipe masjiene gehad nie en Juan was meer as behulpsaam om my aan die gang te kry. Ons het nou n hele paar produkte al met die masjien gemaak en hy begin homself stadig maar seker terug betaal. Goeie diens en kwaliteit produk.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)