JT
Jeanette T
1 reviews | Active since Feb 2023
06 Feb 2023, 11:18
Swak diens by RF Technologies
Baie baie swak diens! Het betaal dat hulle ons dstv kom regmaak, boonste decoder was foutief , Het toe alles reggemaak, maar dit het net 3 ure gewerk. Nou werk nie een TV in my huis nie! Ek wag nou al 4 weke dat hulle terugkom' Bloemfontein en Kimberley gebel en managers belowe om terug te kom na my toe, maar niks gebeur nie. Ons is nou al 4 weke sonder TV. Baie swak diens!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)