1 reviews | Active since Sept 2023
*** ***** *** service waste of time no good idiots
Grrootste *****s in P.E. My man het my 1990 Nissan 1400 bakkie ingevat en hy vra hulle toe vir n prys om te kyk wat fout is. Nee hulle kan nie n prys gee nie. Anyway hulle stuur toe n quote vir my verloofde dis R5500 net om gearbox in en uit te haal plus n ekstra R15000 as ons die labour wil doen. Hulle se die rede daarvoor is ek nodig n nuwe gearbox. Anyway hulle se toe ook as ek die die R5500 betaal nie kry ek nie my bakkie nie. Ek is toe af na die plek en ek vra toe hkm toe ons gevra het oor die prys toe se julle niks nie so julle probeer mens trick Anyway ek gese ek gaan dit nie betaal nie en ek kom haal my bakkie ek sal betaal wat ander mechanics vra hulle het toe afegkom met prys. Toe reken ek by myself ek gaan nie die labour daar doen nie want hulle is *****. Toe gaan ek na n Ander mechanic hy maak toe ons gearbox oop. Die bliksims het toe gelieg my gearbox is nie irreparable nie dit nodig net bearing wat R1500 gaan kos. Hulle quote het gese die stock is R12000 daar rond. Moenie daarheen gaan nie hulle lieg vir jou oor wat fout is en wil jou roof.
