DV
Deon V

1 reviews | Active since Mar 2017

18 Sept 2019, 19:00

Poor poor service and *****ing from kids

just now Bad bad bad. My 2 kiddies het so lank gespaar om hulle radio beheerde karre te koop en nie eers 1 dag nadat dit gekoop was breek altwee die karre, ry al die pad terug om reg te maak teen n vrek duur prys net dat dit die selfde dag weer moet breek. Dis nie asof ons op berge en dale ry met die goed nie. Dis n gewone erf in Centurion met gewone grasperk, dit het my al meer geld gekis om die goed reg te maak as wat dit gekos het en dit het R1500 elk gekos. Skande. Julle steel n 8 jarige seuntjie en n 9 jarige dogtertjie se geld. Dus n skande. Ek sal julle nooit verwys nie en ek sal julle goed praat by enige een nie. Skande Skande Skande. Om van 2 kleun kindertjies hulle geld so te steel.

0
Replies (0)