SS
Simone S
1 reviews | Active since Jan 2018
07 Jan 2019, 12:16
Stay Away Renovates/Construction
Swak. Is eers ingedoen deur Johan Peens en na gesukkel het hulle iemand anders gestuur met die naam Constant. Hy het kaste kom haal en dit is nou al 8 maande wat ons wag vir ons kaste. Dit is belaglik en elke week is dit n nuwe verskoning.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)