EFB
Evert F. Bakkes

1 reviews | Active since Sept 2014

30 Oct 2019, 20:30

Huislik!

Huislik! Ek het sommer onmiddellik tuis gevoel, toe Michelle my by die hek kom ontmoet het. Sy't belanggestel in my welsyn en aangedring dat ek haar moet s***el indien ek enigiets benodig. Die woonstel was in 'n onberispelike toestand, silwerskoon en netjies. Die woonstel beskik oor enige denkbare kombuis-gereedskap en -apparate wat mens mag benodig. Ek kan enigiemand met groot vrymoedigheid aanbeveel om van Rest@Blake gebruik te maak!

0
Replies (0)