1 reviews | Active since May 2017

28 Feb 2025, 09:05

Rent a Buddies Witbank

Baie dankie vir Thea en haar man van Rental buddies Witbank vir die uitstekende diens. Ek so bly ek het besluit om julle te gebruik. Ons kom gaan kyk na n bed, die matrasse toets en julle advies was uit die boonste rakke gewees. Julle luister en antwoord al ons honderde vrae. Ons het presies gekry wat ons gesoek het in n bed. Ek is so dankbaar vir julle.

0
Replies (0)