1 reviews | Active since Mar 2015
bad service
Ons huur deur die mense maar hulle diens om goed reg te maak wat hulle desember 2014 al moes reg maak het maar die punt is ons sukkel dat hulle iets moet doen aan plek 1 is die hoof slaap kamer se lig werk en fan werk ni ons werk met bed liggie 2die garage lig het ni gewek nie ons het dit self reg gemaak en daar was net die starter kort 3de badkamer kraan is los en is die warm water . Ons het nou al seker so maand of 2 rotte wat ek hulle gebel het en hulle het nooit terug gekom na my en gese ons moet dit self hif ens in sit en as dit ni reg gaan nie sal hulle eers kom mense kry ons get dit nou gedoen maar toe ons in dak gaan toe kry ons n rattex boxsie in dak .die kinder kamer se dak is besig om te sak ek sien elke keer keer hy sak meer en meer. Die bad kamer se hand shower pyp as jy hom gebruik dan spuit daar water die badkamer vol die toilet seat bly los kom en daai goedjies maak ons nou maar self reg wat ons kan maar jy wag vir die mense om uit te kom ek het al so veel keer gebel en ons trek al in april2015 ek gee nou al moed op Help asb as ek geweet het ek gaan so sukkel het ek 2 keer gedink
