Renew
<p>ek het die Renew Perfect colour Ash Blonde probeer.</p> <p>die lightner het my hare verwoes!!! die kleur wou nie vat nie en ek moes my hare sny - baie teleurgesteld.</p> <p>my hare was my trots gewees nou moet ek van voor af begin. die punte was so uitgedroog ek kon nie eens my hare kam nie.</p> <p>nooooooooit weer nie.</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)