1 reviews | Active since Feb 2017

01 Feb 2017, 19:18

gray???????

<p>ek skryf namens n vriendin. sy het vir haar hierdie wonderlike grys kleur gekoop vir haar hare. toe sy klaar is toe is dit somer so geel blond. regtig? hkm verkoop julle dit as dit nie werk ni. wie gaan nou haar hare reg maak? gaan jul haar refund? vir haar n salon rekening betaal om haar hare weer reg te kry? ons verwag n antwoord. </p>

0
Replies (0)