GB
Gerhard B

1 reviews | Active since Jun 2022

24 Jun 2022, 09:27

Swak vakmanskap

Vanoggend 07h00 voor winkel om ketting korter te laat maak. Goed van die 2 kan net een korter gemaak word. R25 later en tevrede is ek weg. Op site gekom 2min besig met saag breek op presies die plek waar link ingesit is. Nou dit is die 2de keer. Bel mens word gese ek sal by my mechanic hoor wat aangaan. Nee regtig as dit enigste Sthil agent is op dorp verwag mens tog kwaliteit vakmanskap.

0
Replies (0)