YN
Yolandi N

1 reviews | Active since Feb 2017

20 Feb 2017, 15:13

PATETIES

<p>Die besigheid is agente van Stihl, Yamaha, Linhai en nog vele meer.</p> <p>Beide keer as Stihl Ketting saag in gehandig word vir regmaak, moes mens 10 keer eers bel en asb vir die kwotasie vra sodat jy kan betaal want anders bestel hul nie die parte nie, na n week van niks hoor, dan bel mens weer en dan kom die verskonings nee dis hulle courier se skuld maar sodra parte daar is word jy dadelik gebel, okay nog n week verby nog geen antwoord, dan praat mens met die bestuurder JP en hy is so vieslik dat hy selfs die foon in jou oor neergooi. Die is maar net een van vele kere, en sal niemand aanraai om enige grassnyer / ketting saag of selfs jou motorfiets gaan ingegee vir reg maak, en hul pryse is belaglik verby,</p> <p> </p> <p>ABSOLUUT GEEN KLIENTE DIENS, EN ONGESKIKTE PERSONEEL NOG OOIT EN MENS MAG NIE VIR DIE EIENAAR VRA WANT HY KRUIP OOK WEG, WONDER HOEKOM</p>

0
Replies (0)