1 reviews | Active since Nov 2016
Swak diens met versekering eise
Versekering eise: 1.Motor eis
Ons het die kar in 'n slegter toestand terug gekry na die eis. Die elektriese venster het nie gewerk soos hy was, voordat die kar na die paneelklopper geneem is nie . Die ruitveërs het ook nie meer gewerk nie. Ek is nie gelukkig met die werk wat aan die kar gedoen was nie.
Niemand het ons terug ge****ak toe ons die klagte uitgeklaar dieselfde dag as wat ons hom ontvang het nie. Hulle het meer as 2 weke gevat om terug te kom na ons toe. Die kar was in tussen verkoop vir baie minder as wat hy werd is.
Ek is uiters teleurgesteld in hoe swak en onprofessioneel hulle almal daar is en hoe die eise hanteer word.
2.Motorfiets eis:
Die eis vat hulle 2 maande lank om 'n klein stamp reg te maak. In die tydperk het hulle die kwotasie gehaalveer sonder om my in kennis te stel daarvan maar vir die werktuigkundige het hulle laaste gese die kwotasie is aanvaar en dat hy moet voortgaan met die herstelwerk. Renasa het hom gister ge****ak en om hom in kennis gestel dat hulle net die helfde van die bedrag gaan uitbetaal. Die werktuigkundige se besigeheid lui nou ook in 'n verlies.
Enige terugvoer sal waardeur word.
We hereby acknowledge receipt of your complaint and thank you for bringing the matter to our attention. A complaints handler will be in touch soon to assist you.
Kind Regards
Complaints @ Renasa
We hereby acknowledge receipt of your complaint and thank you for bringing the matter to our attention. A complaints handler will be in touch soon to assist you.
Kind Regards
Complaints @ Renasa
