GB
Gerrie B

1 reviews | Active since Jan 2012

21 Sept 2015, 16:57

CLAIM NUMBER: SPM239196

Ek het n stoor wat al vir ongeveer 20jr lank verseker is.Die versekering word jaarliks deur versekering hersien en na vorige hersiening was alles in orde.Niemand het ges? die stoor se mure is nie volgens standaard gebou nie en allesis deur versekering goedgekeur en premies is aangepas.As gevolg van baie sterk aanhoudebde rukwinde sedert Julie en Aug 2015 het die stoor se mure teen pilare losgebeek.Ek het n eis ingesit en die eis is afgekeur.Daar was geen probleme sedert die polis elke jaar hersien word ondervind nie.Hoekom is daar dan nie inspeksie gedoen van stoor sedert laaste polis hersiening nie?Ek betaal die versekering op die stoor al etlike jare en het nog geen eis op die stoor gehad waarvan ek onthou nie.
Die volgende aanhaling is deur versekering gemaak:

2. We refer you to \Special Exclusions"which state the following:

\""We are not liable for
2. loss or damage caused by or attributable to a lack of maintenance"

0
Replies (1)
Renasa
Renasa's reply09 Oct 2015, 07:33
Official
Hello Sumoryi,

We have appointed an Engineer with whom you will be meeting next week.

The Renasa Team