fF
fifisford F
1 reviews | Active since May 2016
13 Jul 2023, 08:12
Remax Gold Fochville gives Remax SA a bad name
Na aanleiding van my slegte sake-ervaring met Willie Roeland (Prokureur), prinsipaal van Remax agentskap Carletonville/Fochville, voel ek dit is my plig om my mede eiedoms eienaars in te lig. Mnr. Roeland het ‘n verskriklik arrogante houding en probeer sy magsposisie as “prokureur” afdwing. Mnr. Roeland tree onpartydig op en nie in die belange van my as eiendoms eienaar nie. Met poging om skikking te bereik het Mnr. Roeland homself bloot gestel aan afpersing. Ek en my regsverteenwoordiger het Mnr. Roeland verskeie geleenthede gegee om die saak te beredder, wat verwerp was deur Mnr. Roeland. Mnr. Viljoen kan ge****ak word. ***)
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)